#herinneringe medias

Posts tagged on #herinneringe

Top Posts Recent Posts

Top Posts

N I E U W zijn deze mooi kistjes met geboortekaartje. Dit kistje is alleen geschikt voor vierkante kaartjes! 
Afmetingen: 21x21x7 cm (LxBxH) Je vind het in de webshop onder bewaardoosjes!
www.abouthoutanddeco.net
#abouthoutanddeco # #geboortekaartje #geboortekaartjeopmaat #geboortekaartjeophout #kraamcadeau #gepersonaliseerd #zwanger #mamatobe #zwangerschap #babykamerinspiratie #babykamer #cadeaumetnaam #geboren #zwangerschap #mamatobe #newborn #zwanger #jongen #bewaren #herinneringen #herinnering #herinneringskist #herinneringe #wiewatbewaardheeftwat.

N I E U W zijn deze mooi kistjes met geboortekaartje. Dit kistje is alleen geschikt voor vierkante kaartjes! Afmetingen: 21x21x7 cm (LxBxH) Je vind het in de webshop onder bewaardoosjes! www.abouthoutanddeco.net #abouthoutanddeco # #geboortekaartje #geboortekaartjeopmaat #geboortekaartjeophout #kraamcadeau #gepersonaliseerd #zwanger #mamatobe #zwangerschap #babykamerinspiratie #babykamer #cadeaumetnaam #geboren #zwangerschap #mamatobe #newborn #zwanger #jongen #bewaren #herinneringen #herinnering #herinneringskist #herinneringe #wiewatbewaardheeftwat ...

Wat ‘n suksesvolle naweek 😬 dankie my Zannn vir die opvang en “wildpie” 😱 julle 2 is great hoor! Ons moet verseker weer so maak!💪🏼 #lekkertye #weirdos #vriende #herinneringe #bietjiejagenlag #Porries #NIPSLIP #teveellag #julleisgoedvirmy #eeteershalf12dieaand #ekt10kilosopgetel.

Wat ‘n suksesvolle naweek 😬 dankie my Zannn vir die opvang en “wildpie” 😱 julle 2 is great hoor! Ons moet verseker weer so maak!💪🏼 #lekkertye #weirdos #vriende #herinneringe #bietjiejagenlag #Porries #NIPSLIP #teveellag #julleisgoedvirmy #eeteershalf12dieaand #ekt10kilosopgetel ...

🌹The future belongs to those who believe in the beauty of their dreams🌹 WAT WAS JULLE HOOGTEPUNT???🎯🤔.

🌹The future belongs to those who believe in the beauty of their dreams🌹 WAT WAS JULLE HOOGTEPUNT???🎯🤔 ...

"...Jou oë was die kleur van die aarde,‭ ‬van saffier, van smarag of agaat,‭ ‬en jou stem ’n ontwykende deuntji‭e‬ gevange in ’n stukkende plaa‭t. ‬Vergete is die lag in jou oë‭ ‬of die tranespoor oor jou wang,‭ ‬maar soms in die nanag onthou ek‭ ‬hoe diep ek na jou kon verlang..." #KoosDuP #Herinneringe #DinsdagDeuntjies #LekkerMaroela ...

Baie mense vra my hoe was dit om 'n #mba te doen. Dit is harde #werk en groot #opofferinge wat gemaak moet word in terme van jou #tyd, maar die #uitsette vir al jou #insette is #oortreflik! 
Dit is 'n #ongelooflike #ervaring en #prestasie, maar mens moet ook #realisties kyk na die harde werk wat ingesit moet word. En juis daarom het ek #besluit om bietjie 'n paar

Baie mense vra my hoe was dit om 'n #mba te doen. Dit is harde #werk en groot #opofferinge wat gemaak moet word in terme van jou #tyd , maar die #uitsette vir al jou #insette is #oortreflik ! Dit is 'n #ongelooflike #ervaring en #prestasie , maar mens moet ook #realisties kyk na die harde werk wat ingesit moet word. En juis daarom het ek #besluit om bietjie 'n paar "agter die skerms" #kiekies te plaas van laat #nagte se #swottings , #gatvol geleer #oomblikke en tog baie #spesiale #herinneringe ! #mba #swot #nwu #mynwu #pukke #nwupukke #leerleerleer #afrikaans ...

Niks kan iets so beskryf soos afrikaans nie.🇿🇦 🙌🏻Groot bederf toe ons hierdie winkel in Milton Keynes kry.-
🦏Zoo koekies, Nik Naks & Boerewors in die sakkie....
#bleddielekker #suidafrikaans #bederf #closetohome #herinneringe.

Niks kan iets so beskryf soos afrikaans nie.🇿🇦 🙌🏻Groot bederf toe ons hierdie winkel in Milton Keynes kry.- 🦏Zoo koekies, Nik Naks & Boerewors in die sakkie.... #bleddielekker #suidafrikaans #bederf #closetohome #herinneringe ...

Elke keer as ons by die hek inry dan is Zardi se kop uit by die sunroof en sy groet die bure soos Queen Elizabeth ❤️😘🤣#zardi #herinneringe #tydisalwatonshet.

Elke keer as ons by die hek inry dan is Zardi se kop uit by die sunroof en sy groet die bure soos Queen Elizabeth ❤️😘🤣#zardi #herinneringe #tydisalwatonshet ...

mis die broers van my...#onswasjonkonswasdronk#vriende#plett2015#broers#kuier#laastedag#herinneringe#misdit#dieWAARDHEIDSWEMBAD EN AL SY STORIES#julle is legends#themAfrikaansboys&theSOKKIEmusic#goeietye#thegames#daai aand#doen dit weer😉😉.

mis die broers van my...#onswasjonkonswasdronk #vriende #plett2015 #broers #kuier #laastedag #herinneringe #misdit #dieWAARDHEIDSWEMBAD EN AL SY STORIES#julle is legends#themAfrikaansboys &theSOKKIEmusic#goeietye #thegames #daai aand#doen dit weer😉😉 ...

Altyd #spesiaal om sulke #drome wat nou kosbare #herinneringe is, weer te #ontdek en te #lees! #stevejobs het gesê die #mense wat #mal genoeg is om te #dink hulle kan die #wêreld #verander is die #mense wat dit gewoonlik regkry. #verander die #wêreld - al is dit net daar waar jy elke dag #beweeg en die mense met wie jy in jou #daaglikse #bestaan te doen kry. 
#afrikaans 
#uitnemend
#getitmagazine 
#getit 
@get_it_joburg_north.

Altyd #spesiaal om sulke #drome wat nou kosbare #herinneringe is, weer te #ontdek en te #lees ! #stevejobs het gesê die #mense wat #mal genoeg is om te #dink hulle kan die #w êreld #verander is die #mense wat dit gewoonlik regkry. #verander die #w êreld - al is dit net daar waar jy elke dag #beweeg en die mense met wie jy in jou #daaglikse #bestaan te doen kry. #afrikaans #uitnemend #getitmagazine #getit @get_it_joburg_north ...

Most Recent

K O L L E G A S
* * *
Ons maak #merwidamoments saam met nuwe kollegas.
#merwidawinery #vriendinne #vreugde #lewe #nuwekollegas #nuweera #lekker #kuier #herinneringe.

K O L L E G A S * * * Ons maak #merwidamoments saam met nuwe kollegas. #merwidawinery #vriendinne #vreugde #lewe #nuwekollegas #nuweera #lekker #kuier #herinneringe ...

Keep your face towards the sunshine, you will never see the shadow. #selflove #positive #bestrong💪 #landscape #goodvibes #gelukkig #mooimooi #leefdieoomblik #herinneringe #neversettleforless #moetnieopgeenie.

Keep your face towards the sunshine, you will never see the shadow. #selflove #positive #bestrong 💪 #landscape #goodvibes #gelukkig #mooimooi #leefdieoomblik #herinneringe #neversettleforless #moetnieopgeenie ...

Elke keer as ons by die hek inry dan is Zardi se kop uit by die sunroof en sy groet die bure soos Queen Elizabeth ❤️😘🤣#zardi #herinneringe #tydisalwatonshet.

Elke keer as ons by die hek inry dan is Zardi se kop uit by die sunroof en sy groet die bure soos Queen Elizabeth ❤️😘🤣#zardi #herinneringe #tydisalwatonshet ...

JAARBLAD📒

Bestel jou jaarblad! Moenie die geleentheid misloop nie!

Wat is anders hierdie jaar, vra julle?

Elke klas se foto is in die jaarblad, dit is wat anders is!

Bestellings kan vanaf 16 Augustus 2019 by registerpersoneel geplaas word teen slegs R150.

Moenie hierdie herinneringe by jou laat verbyglip nie! *Daar sal met die matrieks 'n aparte reëling getref word.

#woeriekampus #woeriehartklop❤#woerietrots #herinneringe.

JAARBLAD📒 Bestel jou jaarblad! Moenie die geleentheid misloop nie! Wat is anders hierdie jaar, vra julle? Elke klas se foto is in die jaarblad, dit is wat anders is! Bestellings kan vanaf 16 Augustus 2019 by registerpersoneel geplaas word teen slegs R150. Moenie hierdie herinneringe by jou laat verbyglip nie! *Daar sal met die matrieks 'n aparte reëling getref word. #woeriekampus #woeriehartklop#woerietrots #herinneringe ...